Die Here stuur ook mense oor jou pad wat regtig n verskil in jou lewe asook ander s’n sal maak…amper soos “Aardse Engele”…Lydia Vorster en Andre (www.durbanville-property.co.za)….julle sal nooit besef hoe baie ons julle ongelooflike diens waardeer het nie!Julle het meer as net besigheid met ons gedoen.Lydia ons het van die begin af besef jou hart is in die storie! En Andre ..ek doop jou as “The Terminator van Eiendom”…skerp ou!!!😎
Ek sal julle aanbeveel vir die res van Suid Afrika!!! Weer julle details vir ander (www.durbanville-property.co.za)