More than just agents…

Baie, baie dankie vir die reuse aandeel wat julle hierin het! Baie dankie ook vir die absolute professionele, maar ook uiters menslike manier waarop julle ons deur die hele proses gelei het.
Julle was en is beslis veel meer as blote “agente”. Ons kan aan niemand anders dink wat ooit weer vir ons met so iets gaan help nie.
Dankie vir die lekker verhouding wat ons met julle kon bou – ek glo dat dit nog steeds sal voortgaan!