Andre, ek moet vir jou & Lydia uit my hart uit bedank vir julle entoesiasme en harde werk agter die skerms met die bemarking van die huis in ‘n moeilike tyd.
Maar dit het ons sommer geweet tydens die aankoop van die ander een.
Mooi dag verder! Ek weet sommer daar is nog groot sukses vorentoe.